Quote image editor
“Dis asof ons onsself nie kan help nie. Ons raak maklik deurmekaar. Ons kompliseer eenvoudige waarhede wat bloot geleef moet word, en oorvereenvoudig komplekse dinge waaroor ons eerder moet stilbly.” — Jaco Strydom
Dis asof ons onsself nie kan help nie. Ons raak maklik deurmekaar. Ons kompliseer eenvoudige waarhede wat bloot geleef moet word, en oorvereenvoudig komplekse dinge waaroor ons eerder moet stilbly.