Quotessence
Home / Quotes / Quote / Image

Quote image editor Jaco Strydom

Back to previous page

“Ons is geneig om te soek na bewyse wat ons angstigheid regverdig. Ons doen dit, dikwels onbewustelik, deur die stories wat ons vrese bevestig ernstig op te neem, en dié wat die teendeel bewys met agterdog te beluister. Onbekend is onbemind. Die enigste teenvoeter vir groeiende vooroordele en die vrese wat daarmee saamgaan, is dat ons dit doelbewus nader aan mekaar waag, en dat ons leer om met ons ore te luister en nie met ons ego’s nie.” — Jaco Strydom

Quote 1080 x 1350 Instagram portrait
More
Platforms
Pure ratios
Ons is geneig om te soek na bewyse wat ons angstigheid regverdig. Ons doen dit, dikwels onbewustelik, deur die stories wat ons vrese bevestig ernstig op te neem, en dié wat die teendeel bewys met agterdog te beluister. Onbekend is onbemind. Die enigste teenvoeter vir groeiende vooroordele en die vrese wat daarmee saamgaan, is dat ons dit doelbewus nader aan mekaar waag, en dat ons leer om met ons ore te luister en nie met ons ego’s nie.
— Jaco Strydom