Quotessence
Home / Quotes / Quote / Image

Quote image editor Hans Du Plessis

Back to previous page

“Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.” — Hans Du Plessis

Quote 1080 x 1350 Instagram portrait
More
Platforms
Pure ratios
Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat.
— Hans Du Plessis