Quote image editor
“n ronde gebou met 'n toring en 'n hoender op is eintlik 'n aardige hok vir 'n alomteenwoordige God ('n ouditorium ok)” — Jaco Strydom
n ronde gebou
met 'n toring
en 'n hoender op
is eintlik 'n aardige hok
vir 'n alomteenwoordige God
('n ouditorium ok)