Quote image editor
“Elke nou en dan moet ek myself herinner: ’n Metafoor, ons beste poging om oor geestelike dinge te praat, sê iéts oor ’n bepaalde saak, maar nooit álles nie. Van die grootste krisisse in die kerkgeskiedenis het gebeur toe die wilde God se mense op ’n metafoor verlief geraak het.” — Jaco Strydom
Elke nou en dan moet ek myself herinner: ’n Metafoor, ons beste poging om oor geestelike dinge te praat, sê iéts oor ’n bepaalde saak, maar nooit álles nie. Van die grootste krisisse in die kerkgeskiedenis het gebeur toe die wilde God se mense op ’n metafoor verlief geraak het.