Quote image editor
“Toe sien ek dat die ou tannie met die swak teologie wat drie weeskinders in haar plakkershuis inneem, meer doen as sewe goeie teoloë . . .” — Jaco Strydom
Toe sien ek
dat die ou tannie met die swak teologie wat drie weeskinders in haar plakkershuis inneem, meer doen as sewe goeie teoloë . . .