Quotessence
Home / Quotes / Quote / Image

Quote image editor Elsa Joubert

Back to previous page

“Jy hoef nie berge of kranse te gaan klim nie. Jy kan net jou oë sluit en in die Binnestilte gaan. Dan ervaar jy die Onbekende, die lieflike eenwees met alles binne-in jou en rondom jou. Dan leef jy in hierdie ligte ekstase, die liefde vir alles oorrompel jou.” — Elsa Joubert

Quote 1080 x 1350 Instagram portrait
More
Platforms
Pure ratios
Jy hoef nie berge of kranse te gaan klim nie. Jy kan net jou oë sluit en in die Binnestilte gaan. Dan ervaar jy die Onbekende, die lieflike eenwees met alles binne-in jou en rondom jou. Dan leef jy in hierdie ligte ekstase, die liefde vir alles oorrompel jou.
— Elsa Joubert