“Te troebel vir skryf. Te verwond vir lewe.” Weerloos Book:Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe Source: Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe
“En skryf – vir ons – ’n gedig oor: “Die herinnering aan ’n aand is ’n appel”; en verbind dit met Adam-en-Eva se appel; en eet die appel aan die einde; en vra dan: En nou? Jy sal weet hoe. Ek is nie ’n digter nie.” EvaAppel Book:Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe Source: Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe