Quotessence
Home / Quotes / Quote / Image

Quote image editor Elizabeth Wasserman

Back to previous page

“Die dorp se kerk is werklik mooi en die argitektuur het haar vir ‘n paar minute besig gehou. Die ou gebou het ‘n statigheid wat verlore gegaan het in die ontwerp van al die ander kerke waarin sy al was. Seker nie vergelykbaar met katedrale in Europa nie, nee. Minder prag en praal, meer erns. Dit is ‘n gebou wat mense kan aanspoor om hulle sondes te oordink. Nie te bieg daaroor nie, want bieg is ‘n ander saak. Dit sit nie in protestante se bloed om te bieg nie. Hulle huigel en swyg.” — Elizabeth Wasserman

Quote 1080 x 1350 Instagram portrait
More
Platforms
Pure ratios
Die dorp se kerk is werklik mooi en die argitektuur het haar vir ‘n paar minute besig gehou. Die ou gebou het ‘n statigheid wat verlore gegaan het in die ontwerp van al die ander kerke waarin sy al was. Seker nie vergelykbaar met katedrale in Europa nie, nee. Minder prag en praal, meer erns. Dit is ‘n gebou wat mense kan aanspoor om hulle sondes te oordink. Nie te bieg daaroor nie, want bieg is ‘n ander saak. Dit sit nie in protestante se bloed om te bieg nie. Hulle huigel en swyg.
— Elizabeth Wasserman