“Die dorp se kerk is werklik mooi en die argitektuur het haar vir ‘n paar minute besig gehou. Die ou gebou het ‘n statigheid wat verlore gegaan het in die ontwerp van al die ander kerke waarin sy al was. Seker nie vergelykbaar met katedrale in Europa nie, nee. Minder prag en praal, meer erns. Dit is ‘n gebou wat mense kan aanspoor om hulle sondes te oordink. Nie te bieg daaroor nie, want bieg is ‘n ander saak. Dit sit nie in protestante se bloed om te bieg nie. Hulle huigel en swyg.”
Quote by Elizabeth Wasserman
Work
Die fantastiese mevrou Smit
Browse quotes and source details for this work. more
Author
You May Also Like
Source: The Healing Presence: Curing the Soul Through Union with Christ
“Bagaimanapun, selama ada minyak di Timur Tengah kita takkan pernah damai.”
Source: Exploring the Explosive Power of Big Dreams
Source: Hm
Source: Drie vroue en ’n meisie