Filter quotes by topic
Famous Jaco Strydom Quotes
“We need a change of attitude, because lets face it, no one’s going to change color”
“we have the most to learn from those who are different from us”
“Kom ons reël 'n braai en dan moan ons oor hoe swaar ons kry in die nuwe Suid-Afrika”
“We need a change of attitude, because let's face it, no one’s going to change color”
“We have most to learn from those who are different from us”
“As Paulus ’n rassis was, was nie een van ons vandag ’n Christen nie.”
“Niks is ewig nie...maar skryf hou so bietjie langer as praat”
“Jy kan nie jou lewe vir Jesus gee sonder om dit vir die wêreld te gee nie.”
“Lelike dinge het al gebeur in die naam van goeie teologie.”
“Dis drome van rykdom wat ons arm maak.”
“Kom ons reël 'n braai, dan moan ons bietjie oor hoe sleg dit gaan in die nuwe Suid-Afrika.”
“God is ’n vreemde Kunstenaar. Hy skilder skilderye wat self ook kan skilder.”
“I think everyone that’s racist should stop calling others racist”
“It is good theology to love people with bad theology”
“when you fight evil with evil, the outcome is certain: evil will win”