“We need a change of attitude, because let's face it, no one’s going to change color”
Source: Confessions oor kerkwees
“Toe sien ek, die ou tannie met die swak teologie wat drie weeskinders in haar plakkershuis inneem, doen meer as sewe goeie teoloë . . .”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Dis asof ons onsself nie kan help nie. Ons raak maklik deurmekaar. Ons kompliseer eenvoudige waarhede wat bloot geleef moet word, en oorvereenvoudig komplekse dinge waaroor ons eerder moet stilbly.”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Oor my eerste boek, Confessions oor kerkwees, het ’n dominee in die Kaap gesê: “Dit lees lekker op die toilet.” My gebed is dat dit ook so sal wees met hierdie boek.”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Dalk moet ons nie so verbaas wees wanneer ’n prostituut, ’n dwelmverslaafde en ’n hawelose ’n erediens bywoon nie. Dalk moet ons eerder verbaas wees omdat so baie welaf mense wat vir hulleself leef en net nou en dan krummels vir die armes gooi, so tuis voel in ons eredienste.”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Die 'ons mense eerste'-evangelie staan radikaal in teenstelling met die evangelie van Jesus, want selfsug is die teenoorgestelde van liefde.”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Let's do amazing things for our planet. Let's solve every unsolved together.”
“Being alone,” she started, “isn’t exactly something I’m good at doing. Every time I try to be alone—even when I know that someone I know isn’t too far away—I start... panicking, I guess.” Caroline stopped to take a breath, feeling like what she was saying was the most draining conversation she had ever had in her life. “So, when I come out here, I can convince myself that I’m fine. I can almost get it to where I’ll believe that I can function like a normal human being because if I can go to another state and be alone, I should be able to do anything.”
Source: All the Little Things
“You’re not broken. You’re just a little lost, that’s all. Okay?”
Source: All the Little Things
“His broken pieces wouldn’t fill the holes from her missing ones. They both had to learn how to be okay alone before they could learn how to be okay together.”