“Kom ons reël 'n braai en dan moan ons oor hoe swaar ons kry in die nuwe Suid-Afrika” South AfricaJaco StrydomAfrikaansSuid AfrikaAfrikanerEcho Jeug Book:Confessions oor kerkwees Source: Confessions oor kerkwees
“Ek het al dikwels gesien hoe mense wat ons Echo-gemeenskap besoek, aanvanklik heel beïndruk is, maar gou ’n mate van ontnugtering beleef as hulle ons eers beter leer ken. Daar is dalk liefde en selfopoffering, maar daar is ook baie chaos en konflik. Ek wonder soms, wat het hulle verwag, St Franciscus se happy band of brothers? I wish!” CommunityConfessionsKerkKonflikMissionaalGemeenskapEcho Jeug Book:Confessions oor kerkwees Source: Confessions oor kerkwees
“People to often say justice, but mean revenge” PeaceSouth AfricaRestitutionJaco StrydomSuid AfrikaVredeEcho Jeug Author:Jaco Strydom