“Dalk moet ons nie so verbaas wees wanneer ’n prostituut, ’n dwelmverslaafde en ’n hawelose ’n erediens bywoon nie. Dalk moet ons eerder verbaas wees omdat so baie welaf mense wat vir hulleself leef en net nou en dan krummels vir die armes gooi, so tuis voel in ons eredienste.” JesusKerkJaco StrydomAfrikaansTeologieAfrikanerErediensNgkerkSondeWelkom Book:Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
“Die 'ons mense eerste'-evangelie staan radikaal in teenstelling met die evangelie van Jesus, want selfsug is die teenoorgestelde van liefde.” KerkJaco StrydomAfrikaansTeologieAfrikanerErediensNgkerkEvangelie Book:Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense