“Ons is geneig om te soek na bewyse wat ons angstigheid regverdig. Ons doen dit, dikwels onbewustelik, deur die stories wat ons vrese bevestig ernstig op te neem, en dié wat die teendeel bewys met agterdog te beluister. Onbekend is onbemind. Die enigste teenvoeter vir groeiende vooroordele en die vrese wat daarmee saamgaan, is dat ons dit doelbewus nader aan mekaar waag, en dat ons leer om met ons ore te luister en nie met ons ego’s nie.” Jaco StrydomGemeenskapAfstand AngsOnbekendVerdeeltheidVooroordeelVrees Book:Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense