“Jesus het nie gekom om ons in te perk nie, maar te bevry. Nie om ons te beskerm teen die wêreld nie, maar juis om ons in die wêreld in te stuur. Die wêreld is so min die vyand van die kerk as wat die see die vyand is van vissermanne.” JesusSeeConfessionsEchoKerkSuid AfrikaVisserman Book:Confessions oor kerkwees Source: Confessions oor kerkwees