“Eers het ek die arme diertjies wat skynbaar nie op hulle eie kon loop nie en gedra moes word, jammer gekry. Maar toe merk ek op dat die meeste van hulle eintlik besonder gelukkig lyk – veral die skilpadjies het gelyk of hulle glimlag. Die titel van die boek was The mating game. Toe ek uiteindelik besef waaroor dit gaan, het ek die boek gaan wegsteek, uit vrees dat my pa sou probeer verduidelik – en dat ek sou moes maak of ek vir die eerste keer in my lewe van seks hoor.”
Quote by Jaco Strydom
Author
You May Also Like
“Lelike dinge het al gebeur in die naam van goeie teologie.”
Source: Confessions oor kerkwees
Source: Confessions oor kerkwees
Source: Confessions oor kerkwees
“Dis drome van rykdom wat ons arm maak.”
Source: Leef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken
“Kom ons reël 'n braai, dan moan ons bietjie oor hoe sleg dit gaan in die nuwe Suid-Afrika.”
Source: Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense
Source: Viruses: Agents of Evolutionary Invention
Source: Words of a Klassikan