Quotessence
Home / Quotes / Quote / Image

Quote image editor Steve Hofmeyr

Back to previous page

“Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou teleurstellend wees. Ons s’n was seismologie. Eers ligte waarskuwings van tektoniese aktiwiteit, gevolg deur ontruimingsaksies in jou bloedvate. Dan iets wat deur die aardkors in jou bene intrek en tsoenami’s wat deur jou buik golf in faktore van tien. Die vonke was van die kaliber wat spat; daar waar die hemel en hel bots en goed en kwaad skouers skuur. Dan later, veel later, die Doppler-effek; ’n afplatting van sirenes soos dit terugtrek die stiltes in. Dan naskokke en katarsis; die skadebeheer van ’n lag of noodhulp in ’n fluistering.” — Steve Hofmeyr

Quote 1080 x 1350 Instagram portrait
More
Platforms
Pure ratios
Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou teleurstellend wees. Ons s’n was seismologie. Eers ligte waarskuwings van tektoniese aktiwiteit, gevolg deur ontruimingsaksies in jou bloedvate. Dan iets wat deur die aardkors in jou bene intrek en tsoenami’s wat deur jou buik golf in faktore van tien. Die vonke was van die kaliber wat spat; daar waar die hemel en hel bots en goed en kwaad skouers skuur. Dan later, veel later, die Doppler-effek; ’n afplatting van sirenes soos dit terugtrek die stiltes in. Dan naskokke en katarsis; die skadebeheer van ’n lag of noodhulp in ’n fluistering.
— Steve Hofmeyr