“Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou teleurstellend wees. Ons s’n was seismologie. Eers ligte waarskuwings van tektoniese aktiwiteit, gevolg deur ontruimingsaksies in jou bloedvate. Dan iets wat deur die aardkors in jou bene intrek en tsoenami’s wat deur jou buik golf in faktore van tien. Die vonke was van die kaliber wat spat; daar waar die hemel en hel bots en goed en kwaad skouers skuur. Dan later, veel later, die Doppler-effek; ’n afplatting van sirenes soos dit terugtrek die stiltes in. Dan naskokke en katarsis; die skadebeheer van ’n lag of noodhulp in ’n fluistering.”
Quote by Steve Hofmeyr
Book:Die Onaantasbares
Work
Die Onaantasbares
Browse quotes and source details for this work. more
Author
You May Also Like
“Ek het haar die hoer gemaak van my behae en die slaaf van my nukke”
Source: Die Onaantasbares
Source: Identity
Source: Ulica propuha
Source: Sexdagboek
Source: Ojciec Chrzestny. Trylogia
“Time has the greatest number of followers —including those who walk ahead of it.”
“In elke man schuilt de vrouw die hij graag aan zijn zijde heeft.”
“Daar lag de liefde van een vrouw, en niemand had honger.”
Source: Joe Speedboot
Source: Een beschaafde man