“As jy kwaad is, kan ek jou nou verseker jy is nie kwaad genoeg nie. Hoeveel keer moet jy deur die ore genaai word om dit te besef? Waar is jou verset? Hoekom kom jy nie in opstand nie?..... ..... Word kwaad. Woedend. Tel 'n klip op, twee miskien, en begin aanstap. Doelgerig. Kwaad onthou. Kwaad omdat hulle met jou kop gesmokkel het, met jou brein gemors het, aan jou derms getorring en jou knaters probeer knot het. Nou gaan jy hulle wys.”
Quote by Ryk Hattingh
Book:Huilboek
Work
Author
You May Also Like
Source: Goudvissen en beton
Source: Kennis is geluk
Source: Je keek te ver
Source: The Night in Lisbon
Source: Autobiografie van mijn lichaam
Source: An American Marriage
“Alles van mij, maar niets voorgoed, niets bezit van het geheugen, maar van mij zolang ik kijk.”