“As jy kwaad is, kan ek jou nou verseker jy is nie kwaad genoeg nie. Hoeveel keer moet jy deur die ore genaai word om dit te besef? Waar is jou verset? Hoekom kom jy nie in opstand nie?..... ..... Word kwaad. Woedend. Tel 'n klip op, twee miskien, en begin aanstap. Doelgerig. Kwaad onthou. Kwaad omdat hulle met jou kop gesmokkel het, met jou brein gemors het, aan jou derms getorring en jou knaters probeer knot het. Nou gaan jy hulle wys.” Woede Book:Huilboek Source: Huilboek