“Alles wat leef en beef is vreemdelinge op hierdie blou kluit. Dieaarde verdra lewe, maar sy het dit nie gebaar nie. G’n wonder jy kan nie jou sit kry nie. G’n wonder jy voel nooit tuis nie. G’n wonder jy wil heeltyd uit- en wegvlieg. Styg maar op en bespied die wydtes: jy sal geen vaderland vind nie. Daar is spore in die sand en stories oor die spore en verder net verlange en wind. (Buys se woorde aan 'n vlieg)”
Quote by Willem Anker
Book:Buys: 'n grensroman
Work
Buys: 'n grensroman
Browse quotes and source details for this work. more
Author
You May Also Like
“A poor person robs the bank whereas a rich person buys the government.”
Source: The Invention of Sound
Source: The Rachel Incident
Source: How to Make a Book
Source: My First Thirty Years
Source: The Prevention of Literature
“Why don’t we approach literature like we approach music and the fine arts?”