Quotessence
Home / Quotes / Quote by Elsa Joubert

Quote by Elsa Joubert

“Ek sit my kop in my hande en probeer stil word, stiller en stiller, en die dun vliesie, die onsigbare bindende weefsel om die deel van my brein wat my geheue bymekaarhou, wat my in staat stel om op die hede te bly fokus, begin deurskif – emosie laat dit maklik gebeur – en deur die draderige openinge begin herinnering deurkom, helende herinnering, stadig, in groot detail, langsaam, daar is nie haas nie, dit moet stewig opgebou word. Hieruit kom selfheling.”

Quote by Elsa Joubert

Book:Spertyd

Work

Spertyd

Browse quotes and source details for this work. more

Author

Elsa Joubert

Browse famous quotes and profile details for Elsa Joubert. more

You May Also Like