“to grow we need authentic sharing community and we need true contemplative solitude, most people are afraid of both - and choose to rather live somewhere in the mediocre middle” SpiritualityCommunitySolitudeContemplationSpiritual GrowthJaco StrydomEcho Youth Author:Jaco Strydom
“Ek het al dikwels gesien hoe mense wat ons Echo-gemeenskap besoek, aanvanklik heel beïndruk is, maar gou ’n mate van ontnugtering beleef as hulle ons eers beter leer ken. Daar is dalk liefde en selfopoffering, maar daar is ook baie chaos en konflik. Ek wonder soms, wat het hulle verwag, St Franciscus se happy band of brothers? I wish!” CommunityConfessionsKerkKonflikMissionaalGemeenskapEcho Jeug Book:Confessions oor kerkwees Source: Confessions oor kerkwees
“Ek is nie seker wat die antwoord is nie, maar ek dink dit sal baie help as ons kan leer om kerk te wees saam met dié wat MIV-positief is, die werkloses en die weeskinders – en nie net uitreik na hulle nie . . .” CommunityHivConfessionsKerkSuid AfrikaMissionaalUitreik Book:Confessions oor kerkwees Source: Confessions oor kerkwees