Quotessence
Home / Books / Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense

Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense

Book by Jaco Strydom · 8 quotes · Jaco Strydom, Kerk, Afrikaans

Filter quotes by topic

Alle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Quotes

“Dalk moet ons nie so verbaas wees wanneer ’n prostituut, ’n dwelmverslaafde en ’n hawelose ’n erediens bywoon nie. Dalk moet ons eerder verbaas wees omdat so baie welaf mense wat vir hulleself leef en net nou en dan krummels vir die armes gooi, so tuis voel in ons eredienste.”